Wednesday, October 26, 2016

Wenners

ons WENNERS by expo 2016
en by die Engen Enginkompetisie 2016

By elke jaar se expo is daar verskeie kompetisies, hiernie jaar was daar een ekstra kompetisie. Die ENGEN Enjin restoureer kompetisie.

Twee van ons jong klublede het alles in die stryd gewerp, hard gewerk en die beste voetjie voorgesit.

Eerste plek in die Wes-Kaap:

Johann Rust



 Tweede plek in die Wes-Kaap

Francois van Rooyen


Hierdie twee jong manne het op 24 September 2016 in Bloemfentein aan die eindrondte van die Engen Enjin Restoureerkompetisie gaan deelneem.
 
 
Johann Rust het die tweede plek nasionaal gewen:
 

 
 
Francois van Rooyen het derde plek nasionaal gewen:
 



 Baie geluk aan die twee jongmanne wat met soveel oorgawe aan die kompetisie deelgeneem het.

Tafelberg se klublede is BAIE trots op hulle!

 Dis die eerste keer dat die kompetisie aangebied word en die twee manne het geskiedenis gemaak! Dis die eerste keer dat twee jongmanne uit een kleinklub aan 'n kompetisie deelneem en altwee neem plek in tussen die wenners.

Dankie aan SAVTEK, WCVTEK en ENGEN wat die kompetisie moontlik gemaak het.


NOG 'n WENNER!!
 

 Bennie Mouton het ook 'n prys gewen vir sy Wolsely (bynaam Klein Dorpie).
















No comments:

Post a Comment