Thursday, June 28, 2018







Soos in die verlede gaan Tafelberg Erfgoed Versamelaars die beste voet ver voorentoe sit en net die beste uithaal om blink opgevryf uit te stal!
As in the past, Tafelberg Heritage Collectors is going to put its's best foot forward and show off!
Kom kyk, eet, neem deel en sluit die erfenis maand af met 'n lekker nostalgiese dag wat lank onthou sal word.
Come eat, take part and end heritage month with a nostalgic day that you will remember for a long long time





So spoed die dag nader!
The day is speeding towards us!
Hier is so 'n paar riglyne en lusmakertjies:
Only a couple of guidelines:


DIE BELANGRIKSTE GELEENTHEID HIERDIE JAAR OM TE ONTSPAN, GENIET EN TE KUIER SAAM MET VRIENDE EN FAMILIE!
TTHE MOST IMPORTANT EVENT THIS YEAR TO RELAX, ENJOY AND JUST BE WITH FRIENDS AND FAMILY!
 
Daar is iets vir almal, dis waar. Julle kan maar kom kyk.
Something for everybody, that is true. You can come an see for yourself.


Waar/Where:          Delvera            

Wanneer/When:      29 en 30 September 2018

Tye/Times:             Saterdag: 08:00 tot 16:0
                             Sondag:  08:00 tot 15:00
      
Kaartjies/Tickets:    Volwassenes R50
                             Skoliere R10

Kaartjies by die hekke, maak seker jy het die regte geld gereed, anders moet jy nog langer wag om als te sien en beleef!
Tickets at the gates, make sure you have the correct amount ready, you do not want to wait too long to go in and see what is going on!
 
Maak nuwe vriende en loop ou kennise weer raak.
Make new friends and find old friends again.


Wat alles daar te sien is, is nogal ‘n lang lys, maar kom ons begin:
There are lots to see, it is a long list, let us start:

     1.    Veteraan Trekkers
          Veteran Tractors
     2.    Veteraan statiese enjins
          Veteran Static Engines
    3.    Baie ou en ouer motors
         Very old and older cars
    4.    Bakkies en lorries en motorfietse
         Trucks, bakkies and bikes
     5.   Die kanonvereeniging  - Jy kan 'n skoot of twee skiet @ R100.00 elke
     The canon society - You can shoot the canon for only R 100.00 per shot
    6.    Militêre uitstallings
          Military exhibitions
7.    Binneshuise uitstallings
     Indoor exhibitions
8.    Landrover - 70ste verjaarsdag
     Landrover - 70th birthday
9.    Landcruizers
     Landcruizers 

Daar is nog baie!
And lots more!

Bootscooters gaan vir ons wys hoe om lyndanse te doen.
Bootscooters will do linedancing

Die Volkspelers gaan ook speel.
The Volkspelers will also dance.

Daar is baie om te eet, van regte kos tot regte peuselkos!
Lots to eat, from real food to real snacks!

Burgers,

 roosterkoek,

 wafels,

 moerkoffie en ander soorte koffie,

 worsrolle,

 braaivleis,

 potjiekos,

 ROOMYS

 en allerhande lekkertes!

Wyntuin en Craft Bier
Wine garden and Craft Beer

 Kom en geniet die tyd saam met ons!
Come and enjoy the time with us!



No comments:

Post a Comment