Soos in die verlede gaan Tafelberg Erfgoed Versamelaars die beste voet ver voorentoe sit en net die beste uithaal om blink opgevryf uit te stal!
As in the past, Tafelberg Heritage Collectors is going to put its's best foot forward and show off!
Kom kyk, eet, neem deel en sluit die erfenis maand af met 'n lekker nostalgiese dag wat lank onthou sal word.
Come eat, take part and end heritage month with a nostalgic day that you will remember for a long long time
So spoed die dag nader!
The day is speeding towards us!
The day is speeding towards us!
Hier is so 'n paar riglyne en lusmakertjies:
Only a couple of guidelines:
DIE
BELANGRIKSTE GELEENTHEID HIERDIE JAAR OM TE ONTSPAN, GENIET EN TE KUIER SAAM MET VRIENDE EN FAMILIE!
Something for everybody, that is true. You can come an see for yourself.
Waar/Where: Delvera
Wanneer/When: 29 en 30 September 2018
Tye/Times: Saterdag:
08:00 tot 16:0
Sondag: 08:00 tot 15:00
Sondag: 08:00 tot 15:00
Kaartjies/Tickets: Volwassenes R50
Skoliere R10
Skoliere R10
Kaartjies
by die hekke, maak seker jy het die regte geld gereed, anders moet jy nog langer wag om
als te sien en beleef!
Tickets at the gates, make sure you have the correct amount ready, you do not want to wait too long to go in and see what is going on!
Maak nuwe
vriende en loop ou kennise weer raak.
Make new friends and find old friends again.
Make new friends and find old friends again.
Wat alles daar te sien is, is nogal ‘n lang lys, maar kom ons begin:
There are lots to see, it is a long list, let us start:
There are lots to see, it is a long list, let us start:
1. Veteraan
Trekkers
Veteran Tractors
2. Veteraan
statiese enjins
Veteran Static Engines
3. Baie ou en ouer
motors
Very old and older cars
4. Bakkies en
lorries en motorfietse
Trucks, bakkies and bikes
5. Die
kanonvereeniging - Jy kan 'n skoot of twee skiet @ R100.00 elke
6. Militêre
uitstallings
Military exhibitions
7. Binneshuise
uitstallings
Indoor exhibitions
8. Landrover - 70ste verjaarsdag
Landrover - 70th birthday
9. Landcruizers
Landcruizers
Daar is nog baie!
And lots more!
Bootscooters gaan vir ons wys
hoe om lyndanse te doen.
Bootscooters will do linedancing
Die Volkspelers gaan ook speel.
The Volkspelers will also dance.
Daar is baie om te eet, van regte kos tot regte peuselkos!
Lots to eat, from real food to real snacks!
Burgers,
roosterkoek,
wafels,
moerkoffie en
ander soorte koffie,
worsrolle,
braaivleis,
potjiekos,
ROOMYS
en allerhande
lekkertes!
Wyntuin
en Craft Bier
Wine garden and Craft Beer
Wine garden and Craft Beer
Come and enjoy the time with us!