Kaartjies by die hek of Computicket
Tickets at the gate of Computicket
Hou die spasie dop vir inligting om 'n familiedag te geniet wat deel sal vorm van die mooiste herinneringe ooit!
Keep an eye on this space for information to have a family day that will be part of the best memories ever!
Almal is welkom, kinders van alle ouderdomme, iets vir elkeen.
Everybody welcome, children of all ages, something for every one!
DAMES
LADIES
Spesiale bederf! Meer inligting volg............
Special spoiling! More information coming soon ...
Kinders
Children
Speletjies en .........
Games and .............
MANNE
MEN
Oorlog en boer ..........
War and farming ..........
ALMAL
EVERYBODY
Lekker eet, kyk en ondervind ..........
Nice food, watching and experience .......
Veteraan trekkers / Veteran tractors
Enjins / Engines
Karre / Cars
Oorlogtoerusting / War equipment
Binneshuise uitstallings / Indoor exhibitions
Die uitstalling wat die boer van weleer in die stad weer boer laat voel, wat onthou weer lekker maak.
The exhibition that makes the farmer from yester year in the city feels like a farmer again, that makes remember a nice feeling again.
Die nuwe uitstallings kom nog!
New exhibitions coming soon!
BAIE BELANGRIK:
VERY IMPORTANT:
Spyskaart vir die dag:
Menu for the day:
Of jy wil stil sit en eet en so bietjie van die bedrywigheid wil weg kom en of jy wil rondloop en eet en niks mis nie, daar is iets vir jou!
If you want to sit and eat in peace and quiet and or if you want to walk around and eat so that you do not miss anything, there will be something for you to eat!
Net 'n paar lusmakers:
Only a few dishes:
Ontbyt:
Breakfast:
'vetkoekburgers',
jaffles
omelet
pannekoek (vir die brawes / for the brave)
Middagete:
Lunch:
Braaivleis - met pap en sous of slaai
Jaffles
Stir fry
Pannekoek
Drink:
Koffie
Coffee
Tee
Tea
Koeldrank
Cold drink
Craft Bier
Craft Beer
Wyn
Wine
Gemmerbier
Ginger beer
Of Water!
Or Water!
Snoep aan alles wat lekker is:
Taste everthing sweet and nice:
Roomys
Ice Cream
Tuisgemaakte lekkers
Homemade sweets
Fudge
Koeksisters
Koop lemoenstroop en suurlemoenstroop om tuis te drink en lank nog te onthou van die lekker dag!
Buy orange and lemon syrup to drink at home to help you remember the beautiful day full of memories
AANDAG ALLE CRAFTERS WAT LUS IS VIR 'n DAG VAN LEKKER KUIER EN VERKOPE!!!
ATTENTION ALL CRAFTERS THAT FEELS LIKE A NICE DAY FOR SELLING AND CHATTING!!!
Daar is nog tot 22 September 2017 geleentheid om 'n stalletjie by die expo te bekom. Kontak Mariëtte by 082 670 7637 of tafelberghc@gmail.com vir meer inligting.
There is still time till 16 September 2017 to get a stall at the expo. Contact Mariëtte at 082 670 7637 or tafelberghc@gmail.com or more information.
So maak ons reg vir die expo!
Preperation for the expo!
Net 'n paar van die trekkers wat gepamperlang word
Only a couple of the tractors that gets pampered
Ons adverteer oral, kyk uit vir die baniere, julle is almal welkom!
We advertise, look out for the banners, you are all welcome!
Ons begin met 'n kanonskoot of drie, moenie dit mis nie!
We start with a canon shot or three, do not miss it!
HOU DOP HOU DOP!!
LOOK OUT LOOK OUT!!
Van die manne gaan vanaf ongeveer 07:00 met die veteraan trekkers van die Ou Paarlpad tot by Delvera ry en laat middag ry hulle terug. Outydse sjarme soos min gesien op die stad se paaie!
Some of the veteran tractors will ride from early morning, 07:00, from the Old Paarl Road to Delvera and in the afternoon they will ride back. Old fashioned charm seldom seen on city roads!
No comments:
Post a Comment