Tuesday, August 4, 2015

EXPO TYD

Die Expo is op ons en die klub lede is hard aan die werk om al hul uitstallings reg te kry.



So word ons skoon gemaak vir Expo tyd. Pierre Krige saam met Pampoen

Vragmotor na vragmotor word gelaai reg vir die Expo


Johann Rust met sy enjin en hand gemaakte sleepwa

Sien julle almal by die Expo!

No comments:

Post a Comment