Sunday, July 2, 2017

Expo 2016
die DVD is hier!
 
 
Slegs R100.00 per DVD vir die video.
'n DVD met fotos is ook beskikbaar @ R100.00 elk
of          R150.00 vir die twee saam.
 
Kyk na al die pret en plesier en herleef of beleef 'n veteraan expo wat herinneringe van vergange se dae oproep
 
Hier is 'n voorsmakie van die video:

Om die DVD aan te koop, kontak Mariƫtte Krige 082 670 7637 of e-pos tafelberghc@gmail.com
 
Die waarheid is, mooi was nog nooit lelik nie,