Die
Wes-Kaap Veteraan Trekker- en Enjinklub
Veteraan
Expo 2016
Veteran Expo 2016
Veteran Expo 2016
5
– 7 Aug 2016
Môreson
Plaas
Die lekkerste geleentheid om
te kuier die jaar in die Wes-Kaap
The best opportunity to have a nice time this year in the Western Cape
Kom
kyk hoe het die trekkers van vergange dae gelyk en gewerk
See how tractors from days gone by looked and worked
See how tractors from days gone by looked and worked
Kom
kyk hoe met losstaande enjins take makliker gemaak was
See how loose standing engines made life easier
Kom
proe aan allerhande lekkernye
Taste all the nice food
Kom
kyk na demonstrasies
See lots of demonstrations
Kom
neem deel en wees deel van ‘n lekker opwindende ervaring om te onthou en te
koester vir baie jare
Take part en be part of this exiting event and remember it for years to come
……
en vele meer!
Stalletjie eienaars:
Die veteraan expo bied ‘n geleentheid
vir stalletjiehouers om nog aansoek te doen vir stalletjies, sluitingsdatum 15 Junie 2016. Kontak Mariëtte Krige, 082 670 7637, p.krige@absamail.co.za of tafelberghc@gmail.comStall owners:
The veteran expo invitesstallowners to apply for stalls, closing date 15 May 2016. Contact Mariëtte Krige, 082 670 7637, p.krige@absamail.co.za or tafelberghc@gmail.com for more information.
Veteraan voertuigeienaars:
Vir ‘n geleentheid om u
voertuig uit te stal gedurende die expo, kontak Mariëtte Krige, 082 670
7637, p.krige@absamail.co.za of tafelberghc@gmail.com of Danie van Rooyen 082 574 0047Veteran vehicle owners:
To exhibit your vehicle at the expo, contact Mariëtte Krige, p.krige@absamail.co.za or tafelberghc@gmail.com. Or phone Danie van Rooyen 082 574 0047
Koop ‘n kaartjie:
Klik op die onderstaande skakel en dan op die event met die oranje trekker in die foto
Buy a ticket:
You can buy a ticket through Computicket.
Click on the link below and the event with the orange tractor in the photo.
of by die kiosks in die Shoprite en Checkers winkels.
or at the kiosk in the Shoprite and Checkers shops
OF / OR
Kaartjies by die hekke: Volwassenes R 50 Skoliere R 10
Tickets at the gate: Adults R 50 Scholars R 10
Hou dop vir meer inligting, dis die moeite werd en die lekkerste manier om jouself en jou geliefdes te bederf!
Keep on looking for more information, it is worth while and the best way of treating yourself end your loved ones!
Almal wat wil oorslaap naby aan die opwinding:
Everybody that want to sleep near to the excitement:
Uitsallers / werkers:
Exhibitors / workers:
Kontak:
Contact:
Mariëtte Krige
082 670 7637
Besoekers:
Visitors:
Besoekers kan die volgende skakels volg om 'n sagte bed vir die naweek te bespreek:
Visitors can follow the links to book a soft bed for the week end:
Skakels:
Links:
Vir selfsorg kontak
Mnr Roux
0763662375
OF / OR
Swartland Toerisme sal jou kan help om 'n lekker warm en droë lêplek te kry. Skakel hulle gerus: 022 487 1133
Swartland Tourism wil help you vind a nice warm and dry bed. Phone them: 022 487 1133
ALLE PAAIE LEI NA:
ALL ROADS LEAD TO:
Môreson Plaas
Môreson Farm
MALMESBURY
Vanaf Kaapstad
From Cape Town
Vanaf Malmesbury
From Malmesbury
Vanaf Stellenbosch
From Stellenbosch
Onthou, jy kan alles wat jy wil eet op die terrein koop, van voor ontbyt tot na aandete.
Remember: you can buy everything you want to eat on the terrain, from before breakfast till after supper.
Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom
We are looking forward to welcome you.
Te sien by die expo:
Come and see:
Japie met sy Bersie en die blokkies vir BADISA
Japie and his Blankie and the blocks for BADISA
Veteraan Trekkers
Veteran Tractors
Stilstaande Enjins
Stationary Engines
Old vehchiles
hou die blog dop vir die program
watch the blog for the programme
watch the blog for the programme
BIG news!!
Swartland Veterane reël die beste en mooiste
uitstalling van veteraan trekkers by die expo.
Swartland Veterans is orginizing the best
exhibition of veteran tractors at the expo.
Die tema van die expo is:
The theme at the expo is:
CASE
INTERNATIONAL
FARMALL
en ook:
Hulle gaan probeer om die John Deere trekkers so volledig moontlik in die letter en syfer reekse uit te stal.
also:
They are aiming to exhibit John Deere tractors in letter and numerial series, as complete as possible.
Ploeg met die veterane sal ook demonstreer word.
Plough with veterans will also be demonstrated.
en meer! en meer!
and more! and more!
En die statiese enjins gereël deur Piket Veterane!!
And the static engines organized by Piket Veterans!!
Kom kyk hoe is in dae lank verby krag opgewek en water gepomp
See how in days gone by power was generated and water pumped
nog GROOT nuus!!
more BIG news!!
Tafelberg Erfgoed Versamelaars reel 'n binneshuise uitstalling:
Tafelberg Heritage Collectors is orginizing an indoor exhibition:
In die Klein Erfgoed saal sal daar 'n uitstalling van ou en unieke projektors wees.
In the small treasures hall will be a exhibition of old and unique projectors.
Handgemaakte modelle wat op skaal gemaak is en presisies soos die regte trekker en inplement lyk.
Handmade models according so scale that looks exactly like the genuine tractor and implement.
En BAIE meer! / And LOTS more!
Kom kyk na alles en onthou hoe dit in Ouma se huis en Oupa se werkswinkel gevoel het, beleef die nostalgie.
Come have a look at everything and remember what Granny's home and Grandpa's workshop was like. Feel the nostalgia.
kom SPEEL kom SPEEL kom SPEEL
Die Voorterkkers gaan die lekkerste TRADISIONELE BOERESPORT SPELETJIES speel en nooi almal om saam te speel!
Die Voortrekkers nooi almal om te kyk en deel te neem, kinders van alle ouderdomme
is welkom!
Alles, van sakresies, toutrek tot
jukskei en nog baie meer
Lag en speel saam met die kinders, asof jy self nog jonk en sorgeloos
is!
Kyk wat beplan Lucky Lucy:
Bring jou hond, maak seker die leiband is in perfekte toestand en onthou genoeg water vir beide jou en jou hond!
Bring your dog, make sure the leach is in perfect condition and that you have enough water for both of you!
Kyk wat kan die dames by die expo geniet
See what the ladies can enjoy at the expo
Maak seker jy mis niks!
Make sure you don't miss anything!
V.L.V.
SIRKEL TYGERBERG.
KOM KUIER SAAM MET ONS IN
ONS TEETUIN
GENIET LEKKER KOEK &
QUICHE SAAM MET KOFFIE/TEE, OOK SOP EN TOEBROODJIES
STALLETJIES: PANNEKOEK, FYNGEBAK,
KONFYTE, SNUISTERYE, PLANTE,
WIT OLIFANTTAFELS, KAARTJIES,
NAALDWERK, GESKENKE, KRALE JUWELE,
SKILDERYE,
HANDSAKKE, KUSSINGS EN
POEWE, VINTAGE JASSE EN BAADJIES.
DEMONSTRASIES: NAALDWERK, BORDUUR, HEKEL,
BREI - KOM KYK EN LEER!!!
KOM KOOP JOU KOLWYNTJIE EN LEER DIT SELF
VERSIER
KOM KOOP JOU BREI- OF HEKELPAKKIE EN KOM
LEER BREI EN HEKEL
HET JY GEWEET JY KAN BLOMME MAAK UIT DIE
VERPAKKING WAARIN EIERS VERKOOP WORD?
- KOM LEER HOE DIT GEDOEN WORD
KOM LEER HOE OM IETS UIT NIETS TE MAAK MET
HERWINNINGSMATERIAAL
BESEMSTOK
HEKEL IS ‘n OU KUNS – KOM KYK HOE DIT GEDOEN WORD
KOM KYK HOE WORD PRENTE / FOTO’S OP BEKERS
EN MATERIAAL OORGEDRA
Kom kuier vir hulle in die klein saal, langs die Klein Erfgoed uitstalling en geniet 'n lekker rustige tydjie.
Come visit them in the small hall, next to the Small Treasures Exhibition and enjoy a relaxing time.
Koop ‘n kaartjie:
U kan reeds toegangskaartjies bekom deur by Computicket te bespreek:
Klik op die onderstaande skakel en dan op die event met die oranje trekker in die foto
Buy a ticket:
You can buy a ticket through Computicket.
Click on the link below and the event with the orange tractor in the photo.
of by die kiosks in die Shoprite en Checkers winkels.
or at the kiosk in the Shoprite and Checkers shops
OF / OR
Kaartjies by die hek beskikbaar
Tickets available at the gate
OF / OR
Kaartjies by die hek beskikbaar
Tickets available at the gate
In die Tygerburger:
In the Tygerburger:
Dis nou amptelik, daar
by die expo gaan dit als gebeur:
It is now official, at the expo everything will happen:
Japie is
nou baie
bekend!
Japie is now very famous!
Thank you Tygerburger
Everybody reads about
Japie
Japie is waiting for
everybody at the expo!
5 –
7 Aug 2016
Môreson Plaas / Farm
MALMESBURY
Come and see for yourself
Jy sal nie kan glo wat alles daar
gebeur het as iemand anders dit vir jou vertel nie!
You wouldn’t believe it if somebody else tells you!
Nog lekker kyk en doen dinge by die expo:
More nice things to see and do at the expo:
Die Heritage Group, Cape Town gaan 'n uitstalling van ou weermagvoertuie doen. Hulle verkoop Duitse geregte uit 'n Duitse veldkombuis. Kom proe!
The Heritage Group, Cape Town, exhibit old army vehicles. The sell German food from a German field kitchen. You have to taste this!
T-hemde en bekers met logos en boodskappe, leer produkte, juwele, troeteldiere benodighede en nog baie meer!
T-Shirts and mugs with logos and messages, leather products, jewellery, pet accessories and much more!
Lekker boepensbroodjies, gerookte worsies, biltong, brood, chips, roomys, braaivleis en nog baie meer!
Nice jaffles, smoked sausages, biltong, bread, chips, ice cream, braaivleis and lots more!
Kom kyk en eet, bring almal saam en kuier soos nog nooit tevore!
Join us and look around and eat, bring all your loved ones and have a time like never before!
Lekker nuus:
Nice news:
Wanneer jy bietjie wil rus in die groot saal kan jy op die groot skerm dophou wat buit gebeur!
When you want to rest for a while in the big hall, you can watch on the big screen everything that happens outside!
Onthou: kaatjies by die hekke of by Computicket
Remember: tickets at the gate or Computicket
Program
Vrydag / Fridag
5 Aug
08:00 Hekke open
Gates
open
09:30 – 17:00 Terrein en Sale:
Uitstallings/demonstrasies:
vergete vaardighede, enjins, klein erfgoed, trekkers, vragmotors, motors, tuin
gereedskap, dames items
Terrain and Halls:
Exhibitions/demonstrations:
old traditions, engines, tractors, small treasures, vehicles, garden equipment,
ladies items
Saterdag / Saturday
6 Aug
08:00 Hekke open
Gates open
09:00 Opening
Opening
Kanon
saluut
Canon salute
Veteraantrekker
optog
Veteran tractor procession
LandRover
uitstalling - 4x4
LandRover exhibition - 4x4
09:00 – 17:00 Terrein en Sale:
Uitstallings/demonstrasies:
vergete vaardighede, enjins, klein erfgoed, trekkers, vragmotors, motors, tuin
gereedskap, dames items: VLV, Voortrekkers se Tradisionele Boeresport vir
almal, Toutrek teen veteraan trekkers, Volkspele in groot saal.
Terrain and Halls:
Exhibitions / demonstrations: old traditions, engines,
tractors, small treasures, vehicles, garden equipment, ladies items, ‘boeresport,
Tuck of war against veteran tractor, ’Volkspele’
09:30 Stilstaande enjin
“start” demonstrasie.
Stationary engines start demonstration
Arena:
09:30 Oud tot Nuut: Tema van die skou –
Case/International/Mc Cormick
Old and New: Theme of the expo – Case /
International/McCormick
10:30 Demonstrasies
van veteraan motors/vragmotors
Demonstration of veteran vehicles/trucks
11:30 Demonstrasies
van Trekkermodelle – John Deere, Furgeson ens.
Demonstrations of tractormodels – John Deere,
Furgeson etc.
13:00 Skaapskeer
demonstrasie
Sheep sheer demonstration
“Start Parade” &trekkerspeletjies (onder andere toutrek teen veteraan trekkers)
Start Parade and tractor games (also Tug of War against veteran tractors)
14:00 Kanon
demonstrasie / “Sky divers”
Canon demonstration / “Sky Divers”
Ploegdemonstrasie
Plough demonstration
14.30 Sweepslaan
demonstrasie
Whiplash demonstration
15:00 Tuin
gereedskap
Garden equipment
15:30 Optog van wenners
Procession of winners
16:00 Klublede ‘free for all” ry rond
Club members ‘free for all’ ride with your tractor
17:00 Rugby
op groot skerm
Rugby on the Big Screen
18:00 Lekker
musiek en kuier, vrywillige skenings vir
fondsinsamelings: Alwyn Vintcent restourariese projek, Villiersdorp
Nice
music and ‘kuier’, donations for the fundraiser: Alwyn Vintcent restouration
project, Villiersdorp.
Sondag / Sunday
7 Aug
08:00 Hekke
open
Gates open
08:15 Kerkdiens
in groot saal
Church sevice in big hall
09:00 Woefie
Wandel deur Lucky Lucy
Dog walk by Lucky Lucy
09:00 Trekker
(met sleepwa) ritte op plaas
Tractor (with wagons) rides on farm
09:00 Ploeg
Demonstrasie
Plough demonstration
09:00 – 15:00 Terrein en Sale:
Uitstallings/demonstrasies: vergete vaardighede, enjins, klein erfgoed, trekkers,
vragmotors, motors, tuin gereedskap, dames items
Terrain and Halls:
Exhibitions / demonstrations: old traditions, engines,
tractors, small treasures, vehicles, garden equipment, ladies items
10:30 - 15:00 Kuier geleentheid vir familie, vriende, klublede &
uitstallers: Genoeg om te eet, te sien en te geniet.
An opportunity for the family, friends,
clubmembers and exhibitors: enough to eat, to see and to enjoy
BAIE BELANGRIK: Rugby op die groot skerm in die groot saal. Wees braaf en kom skree vir 'n Suid-Afrikaanse span!
VERY IMPORTANT: Rugby on the big screen in the big hall. Be brave and cheer for a South African team!
Hou dop, die opruiming is amper klaar, dan kom die foto's!
Keep on looking, nearly finished clearing the venue, then there will be photo's!