Sunday, June 21, 2015

NUWE ASEM GEKRY

Wanneer ons lede nie uitstal nie. Dan is ons besig om weer lewe te bring aan dit wat was en nie meer met ons is nie. Hier volg n paar projekte.

Hennie Human met sy CATTERPILLAR D2 kruiptrekker,


Die wrak word af gelaai nadat hy herwin is
 
 So lyk hy van naderby
 
 
Hier is Hennie besig om te kyk na die toestand van die masjien
 
LET WEL;  PAAR VAN DIE PROJEKTE IS WEL LANGTERMYN!
 
Danie van Rooyen met sy 1953 PUCH 250 SGS motorfiets,
 
Daar is een motorfiets opgebou uit twee wrakke.




 
 
 Die eind resultaat